Herwinning en Kompos
An online crossword puzzle with 10 words. Play it free at AgileCrosswords.com.
Clues
- ou vrugte en groente wat as kompos gebruik kan word
- 'n proses wat vons omgewing beskadig
- die proses waar produkte verwerk word sodat dit weer gebruik kan word
- omskrywing vir wanneer 'n persoon se liggaam baie water verloor het.
- jy moet sekere_______ he om goed te doen in 'n vakgebied,
- warmwater toestel
- ______ word ontwikkel deur die verskillende vakgebiede.
- produkte wat die aarde en mense gebruik om te oorleef soos bv. water en grond
- om iets op te pas wat baie waarde het in 'n omgewing
- word gevier om die aarde se skoonheid en lewe te vier.
More crosswords · Make your own crossword